Gaan na inhoud

Kentucky

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gemenebes Kentucky
alt alt
Vlag van Kentucky Seël
Bynaam(e): Bluegrass State
alt
Kaart van die Verenigde State met Kentucky uitgelig
Amptelike taal(e) Engels
HoofstadFrankfort
Grootste stadLouisville
Area 37ste in die V.S.
 - Totaal104 041 km2
 - Wydte225 km
 - Lengte610 km
 - Water1 764 km2
 - % water1,7 %
 - Breedtegraad36° 30′ N tot 39° 09′ N
 - Lengtegraad81° 58′ W tot 89° 34′ W
Bevolking 26de in die V.S.
 - Totaal4 339 367
 - Digtheid41,4/km2
23ste in die V.S.
Hoogte 
 - Hoogste punt Black Mountain
1 263 m
 - Gemiddeld201 m
 - Laagste puntMississippirivier by Kentucky-draai
78 m
Toetrede tot die Unie  1 Junie 1792 (15de)
GoewerneurMatt Bevin (R)
Luitenant-GoewerneurJenean Hampton (R)
WetgewerKentucky Algemene Vergadering
 - HoërhuisSenaat
 - LaerhuisHuis van Verteenwoordigers
V.S. SenatoreMitch McConnell (R)
Rand Paul (R)
Tydsone UTC-6 / UTC-5 Somertyd -5/ -4
Afkortings KY US-KY
Webbladwww.kentucky.gov

Kentucky (Engels: Commonwealth of Kentucky) is 'n deelstaat in die suide van die Verenigde State van Amerika met 'n bevolking van 4,3 miljoen. Die hoofstad is Frankfort en die grootste stad is Louisville. Kentucky is die 15de deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Dit word in die noorde deur Indiana en Ohio, in die ooste deur Wes-Virginië en Virginië, in die suide deur Tennessee, en in die weste deur Illinois en Missouri begrens.

Bekendheid

[wysig | wysig bron]

Kentucky is bekend vir volbloedperde, perdewedrenne, diepgebraaide hoender, distilleerderye van Amerikaanse whiskey, en blue grass-musiek.

Kentucky se bynaam is Bluegrass State.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Toerisme

Geskiedenis

Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
DeelstateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau