Gaan na inhoud

Norfolk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die graafskap in Engeland. Vir die eiland in die Stille Oseaan, sien Norfolk (eiland).
Norfolk

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Norfolk
HoofstadNorwich
Oppervlakte5 371 km²
Bevolking898 400 (2017)
Bevolkingsdigtheid166 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
StreekNorfolk
Administratiewe setelNorwich
ISO 3166-2:GB-NFK
Oppervlakte5 371 km²
Bevolking898 400 (2017)
Bevolkingsdigtheid166 inw./km²
Webtuistewww.norfolk.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
  1. Norwich
  2. Suid-Norfolk
  3. Great Yarmouth
  4. Broadland
  5. Noord-Norfolk
  6. King's Lynn and West Norfolk
  7. Breckland

Norfolk (uitgespreek /ˈnɔrfək/) is 'n graafskap in die ooste van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Suffolk in die suide, Lincolnshire in die suidweste en Cambridgeshire in die weste. Norwich, Norfolk se hoofstad (county town) en grootste stad, het sowat 215 000 inwoners.[1] Die graafskap sluit ook in die stede Great Yarmouth en King's Lynn.

Norfolk het 'n geskatte bevolking van 898 400 in 2017 gehad en is dus die 26ste grootste graafskap in die land.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]