Gryseekhoring
Voorkoms
| Gryseekhoring | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Genus: | |
| Spesie: | S. carolinensis |
| Binomiale naam | |
| Sciurus carolinensis Gmelin, 1788 | |
| Subspesies[2] | |
| |
| Verspreiding in rooi (uitsluitend gebiede waarna hulle ingevoer is) | |
| Sinonieme | |
|
Matecumbei, Minutus, Hiemalis, Leucotis, Migratorius | |
Die gryseekhoring (Sciurus carolinensis) is 'n eekhoring wat in die Kaapstad omgewing voorkom. Die soogdier is inheems aan Noord-Amerika en is via Groot-Brittanje na Suid-Afrika ingevoer. Dit is 'n middelgroot knaagdier met 'n spikkelgrys pels, ligte pels en lang waaierstert. Hulle vreet meestal dennesaad en akkers.

Bron
[wysig | wysig bron]- Natuurlewe van Suid-Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012 ISBN 978-1-4317-0248-0
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Linzey, A.V., Koprowski, J. & NatureServe (2008). Sciurus carolinensis. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 2008-11-18.
- ↑ Thorington, R.W., Jr.; Hoffmann, R.S. (2005). "Sciurus (Sciurus) carolinensis". In Wilson, D.E.; Reeder, D.M (reds.). Mammal Species of the World: a taxonomic and geographic reference (3rd uitg.). The Johns Hopkins University Press. pp. 754–818. ISBN 0-8018-8221-4. OCLC 26158608.
{{cite book}}: Onbekende parameter|chapterurl=geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gryseekhoring.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Gryseekhoring